KYK: Vlieënier sterf in tragedie by lugskou

Nuusflits, Uitgawe 1,848, Saturday 22 March 2025 Waarskuwing! Die beeldmateriaal kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – Vlieënier James O’Connel het vroeër vanmiddag gesterf toe ‘n Impala-vegvliegtuig omstreeks 15:00 by die Saldanha-lugskou by die plaaslike lughawe ten aanskoue van toeskouers neergestort en in vlamme uitgebars het. AO Joseph Swartbooi sê aan Nuusflits Saldanha-polisie is uitgeroep na … Continue reading KYK: Vlieënier sterf in tragedie by lugskou