KYK: Winter Hotel – nuwe musiek van bekende gunstelingstemme

Winter Hotel, bestaande uit Bernice West en Droomsindroom is amptelik met sy eerste enkelsnit, Heuning bekendgestel. Heuning se woorde en melodie vang jou vinnig vas en dwing jou om te luister. Die projek se kreatiewe proses begin hoofsaaklik by Kirsten Richard Schlebusch, wat as hoofliedjieskrywer optree. Sy idees word verder saam met Bernice West en … Continue reading KYK: Winter Hotel – nuwe musiek van bekende gunstelingstemme