KZN-polisiebeampte wat eie seun vir ‘inbreker’ aansien, skuldig aan moord
KWAZULU-NATAL. – AO Vincent Mkhize (46), gestasioneer by Umlazi-misdaadvoorkomingseenheid, is vir die moord op Ayanda Gift Mkhize (25), sy seun, skuldig bevind nadat hy hom vir ‘n inbreker aangesien en doodgeskiet het. Phaladi Shuping, woordvoerder vir die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat, sê in ‘n verklaring die voorval het op 28 Desember 2022 omstreeks 01:00 by die polisiebeampte, … Continue reading KZN-polisiebeampte wat eie seun vir ‘inbreker’ aansien, skuldig aan moord
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed