Landboudal slaan ‘n kishou

Lees ook :

Landboudal se eerste tennisspan het gister teen Hoërskool Douglas gespeel. Hulle het gemengde wedstryde sowel as dubbels gespeel.  

Landboudal het baie goed gevaar en as oorwinnaars van die gemengde wedstryde weggestap.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief