Lang arm van die gereg vind voormalige polisiekaptein ná 2 dekades

WES-KAAP. – ’n Voormalige polisiekaptein (45), wat vir meer as 20 jaar lank die gereg ontvlug het, is Donderdag by sy Sunningdale-huis in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming is gemaak nadat lede van die Milnerton-polisie deurslaggewende inligting ondersoek het. Die verdagte se naam is aan Nuusflits bekend, maar word teruggehou totdat dit deur die nasionale vervolgingsgesag … Continue reading Lang arm van die gereg vind voormalige polisiekaptein ná 2 dekades