Lede van biker-klubs glo met skietery by Waterkloof-kroeg verbind

GAUTENG. – ’n 55-jarige man is doodgeskiet en ’n ander man gewond tydens ’n skietery by die Little Britain Pub by die Waterkloof Lifestyle Centre in Pretoria. Die oorledenes en die verdagte is moontlik lede van twee verskillende motorfietsklubs, die Macs Biker Group en die Crusaders Biker Group. Die polisie ondersoek ’n saak van moord … Continue reading Lede van biker-klubs glo met skietery by Waterkloof-kroeg verbind