NOORD-KAAP. – Die liggaam van ‘n volwasse man is omstreeks 15:00 vandag (Maandag) uit die Ekapa-myn in Kimberley gehaal. Kol. Cherelle Ehlers, polisiewoordvoerder, het bevestig ‘n geregtelike doodsondersoek is geopen. Die liggaam is herwin nadat ‘n modderstorting op 17 Februarie by die betrokke myn plaasgevind het. Vyf werkers was 890 meter diep in die Du … Continue reading Liggaam uit Ekapa-myn gehaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed