Lollos 11 – Jou slim ding!

Lees ook :

Lollos en Lettie kom weer Kimberley toe. Hulle is oulik en vermaak jong kinders in Afrikaans. Die kinders is mal daaroor om hulle liedjies saam te sing. Jy kan nou al jou kaartjies aanlyn bespreek. Laai ook gerus die inkleurprentjies af sodat die kinders weet Lollos en Lettie dink aan hulle tydens hierdie skoolvakansie.

Datum: 26 April

Tyd: 18:00

Plek: Hoërskool Diamantveld

Kostes: R80

Kaartjies is aanlyn beskikbaar by lollosbesprekings@gmail.com/0844042547

Laai gerus hierdie prentjie af om in te kleur
Laai gerus hierdie prentjie af om in te kleur
Lollos en Lettie kom Kimberley toe.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief