Lollos – Kompetisie 1

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoërskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/ Kompetisie #1 Staan ‘n kans om ‘n Lollos-pop te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal...

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoërskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/

Kompetisie #1

Staan ‘n kans om ‘n Lollos-pop te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal op 25 April aangekondig word en deur Facebook gekontak word.

Hoe om in te skryf: 1. “Like” die kompetisie op Facebook 2. “Share” die kompetisie op Facebook 3. “Comment” hoekom jy dink Lollos en Lettie oulik is

Hier is die Facebook-kompetisie se link: https://www.facebook.com/finditinkimberley/photos/a.456358701445828/695608557520840/?type=3&__xts__%5B0%5D=68.ARBZ6Ql35RWuogYXqgcpIDH2pUS2HYIkHKo5NuNGMY8E2A6JSBUhF3fHaZaVdzNbPyjlPdpQvo01t9l8ulklBAkx4Wy_x0ON3Nm7OSZbY5X1dW4IgVaGfWaI4aSB8LFlJwhXtYjSBwOComBWw4ntL7lW5ehHRluLqOeROhcNPEHk6Werf1fNbGKyA4IA-6SZ3eQQD9OcZWO0hQsnJ5oBcX8ErnVd93Ysnjeij2v1KPn7Bp6mRXXoy2b5KXRZgYKgsdAwY06v9PHk30lQfM8sn7N9KWkawAzZTnm8U4CaB3QbDFRwrj-4L2ZOKiQCK3D5ATJS92IWD7uzd949md1hpUE&__tn__=-R /

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde