Lollos – Kompetisie 3

Lees ook :

Lollos en Lettie kom Kimberley toe op 26 April 2019. Die vertoning vind plaas by Hoƫrskool Diamantveld vanaf 18:00. Volg hierdie skakel vir besprekings en meer inligting: http://find-it.co.za/2019/03/11/lollos-11-jou-slim-ding/

Kompetisie #3

Staan ‘n kans om dubbel kaartjies te wen. Die kompetisie eindig 25 April 2019 om 12:00. Die wenner sal op 25 April aangekondig word en deur Facebook gekontak word.

Hoe om in te skryf: 1. “Like” die kompetisie op Facebook 2. “Share” die kompetisie op Facebook 3. “Comment” hoekom jy dink Lollos en Lettie oulik is

Hier is die Facebook-kompetisie se link.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĆŖre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diƩ van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief