Losprys geëis vir ontvoerde 5-jarige seun in Umlazi
KWAZULU-NATAL. – Ntobeko Simphiwe Xaba (5), ’n gr. R-leerling aan Laerskool Isipingo, word sedert Vrydag 22 Augustus 2025 vermis. Volgens inligting het Simphiwe se ma Vrydagmiddag ’n oproep van ’n onbekende nommer ontvang waartydens ’n losprys van R50 000 vir die kind se veilige terugkeer geëis is. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê in ‘n … Continue reading Losprys geëis vir ontvoerde 5-jarige seun in Umlazi
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed