Louis Meades: nuwe verwikkelinge

Lees ook :

Louis Meades (46), wat vir poging tot moord, ontvoering en die oortreding van ’n gesinsgeweldbevel tereg staan, het Donderdag weer in die Kimberley-landdroshof verskyn.

Meades  se saak word oorgeplaas na die streekshof vir sy volgende verskyning op 12 April 2019.

Meades is op 23 Januarie in hegtenis geneem nadat hy sy vriendin, Sue-Marie Kramer, na bewering aangerand, probeer ontvoer en probeer omry het.

Verdere ondersoek sal plaasvind.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief