Lt.genl. Mkhwanazi ‘n baken van hoop vir SA – aldus Gift of The Givers

NASIONAAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, wat ‘n week gelede tydens ‘n media-nuusfkonferensie breedvoerig verslag gedoen het oor die werk en ontwrigting van die polisie se taakspan wat politieke moorde ondersoek, asook oor beweerde pogings om die eenheid te ondermyn, word deur Gift of the Givers ondersteun. Die organisasie het hom as ‘n baken van hoop … Continue reading Lt.genl. Mkhwanazi ‘n baken van hoop vir SA – aldus Gift of The Givers