Ma op aanklag van 11-jarige se moord in hof
GAUTENG. – Tiffany Nicole Meek (31), die ma van Jayden Lee Meek (11), het Maandag op onder meer aanklagte van moord, regsverydeling en crimen injuria in die Roodepoort-landdroshof verskyn. Die saak is vir borgtoginligting tot 18 Julie uitgestel. Phindi Mjonondwane, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring Meek het Donderdag haar eerste hofverskyning gemaak. Die oorledene is … Continue reading Ma op aanklag van 11-jarige se moord in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed