Ma weer indringer af wat glo baba as ‘skild’ gebruik tydens plaasaanval
WES-KAAP. – ’n Jong ma van die Goederverwagting-plaas buite die Paarl moes glo tydens ‘n plaasaanval ’n indringer, wat met ‘n panga gewapen was, afweer terwyl haar twee jong kinders in die huis was. Die verdagte het na bewering probeer om haar babadogter (1) te ontvoer. Die baba se klere en doek is glo uitgetrek … Continue reading Ma weer indringer af wat glo baba as ‘skild’ gebruik tydens plaasaanval
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed