Maklike brownie-resep

Lees ook :

Is jy opsoek na ‘n maklike vinnige brownie-resep?

Hierdie resep bevat slegs 10 maklike stappe.

Bestanddele

-1 groot sjokolade

-vyf eiers

-drie koppies suiker

-een teelepel vanielje-essens

-een en ‘n halwe koppie meel

-een teelepel sout

-twee koppies gekapte neute


Sit die oond op 180 grade en smeer die bak/pan goed met botter.

Smelt die hele blok sjokolade oor ‘n bak met warm water. Voeg 1 koppie botter by. Haal af indien alles gesmelt het.

Rooster die neute tot mediumbruin in die oond of op ‘n pan op die stoof.

Meng die vyf eiers, drie koppies suiker en een teelepel vanielje-essens in ‘n mengbak. Meng goed vir 10 minute.

Meng die meel en sout in ‘n aparte bak saam.

Voeg alles saam in die mengbak en klits goed.

Voeg nou die neute in die mengbak by en roer deeglik met ‘n houtlepel.

Skep die mengel in die voorbereide bak en maak dit gelyk. Bak vir 30-40 minute in die oond.

Sny in blokkies en geniet dit!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief