Man aangerand tydens huisroof op plaas

Nuusflits, Uitgawe 2,448, Thursday 12 November 2026 OOS-KAAP. – Vyf gemaskerde verdagtes het Woensdag 11 November omstreeks 20:00 glo ’n plaashuis op Clarkson, in die Tsitsikamma-gebied binnegedring, ’n man (37) met ’n stomp aangerand en hom en ’n vrou (54) vasgebind. Die verdagtes het met R1 200 kontant, juweliersware en vier selfone gevlug. Zibar Security … Continue reading Man aangerand tydens huisroof op plaas