Man doodgeskiet in ‘spiking’-insident
LIMPOPO. – ‘n Man is Maandagaand, omstreeks 22:20 tydens ‘n spiking-insident op die N1, Radium, in Bela Bela (Warmbad) doodgeskiet. Kol. Malesela Ledwaba sĂȘ ‘n Toyota Quantum met ‘n bestuurder en passasiers het net na Mantsole deur spikes gery. Die bestuurder het gestop en ondersoek ingestel. Passasiers het gesoek vir iets om die sleepwa op … Continue reading Man doodgeskiet in ‘spiking’-insident
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed