Man erstig beseer ná pitbullaanval in Westville

Nuusflits, Uitgawe 2,459, Monday 23 November 2026 KWAZULU-NATAL. – ’n Skarebefondsingsprofiel het reeds meer as R70 000 ingesamel vir Sizwe Doncabe (45), wat Woensdag 18 November ernstig beseer is toe drie pitbulls hom in Westville aangeval het. Die veldtog het reeds sy teiken van R10 000 oorskry. Kyle van Reenen, organiseerder van die BackaBuddy-veldtog, sê … Continue reading Man erstig beseer ná pitbullaanval in Westville