Man in hegtenis ná 7-jarige meisie se dood
VRYSTAAT. – ’n 29-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die beweerde moord en verkragting van ’n 7-jarige meisie in Bultfontein. Die meisie se liggaam is deur haar 14-jarige tienersussie gevind toe sy ‘n hand onder die bed sien uitsteek het. Kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, sê die polisie is Sondag na ’n moordtoneel … Continue reading Man in hegtenis ná 7-jarige meisie se dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed