Man in hegtenis ná sy vrou se liggaam in motor se kattebak gevind is
GAUTENG. – ’n Man (42) is deur die polisie in hegtenis geneem nadat die liggaam van Juanita Vermeulen, sy vrou, in die kattebak van ’n motor by ’n winkelsentrum in Brackendowns, Alberton, gevind is. Vermeulen was die ma van ’n negejarige dogter. Lt.kol. Mavela Masondo het aan Nuusflits gesê die vrou is Vrydag deur ’n … Continue reading Man in hegtenis ná sy vrou se liggaam in motor se kattebak gevind is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed