Man ontvoer, polisie-taakspan soek verdagtes
VRYSTAAT. – Kamogelo Baukudi (19), ‘n gr. 11-leerling aan Hoërskool Martie du Plessis in Fichartdtpark, is glo Donderdag kort voor 12:00 ontvoer deur twee mans wat hulle as polisielede voorgedoen het. ‘n Taakspan van die polisie ondersoek tans die saak. Lt.kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits dat Daniel Malebatso, die klaer … Continue reading Man ontvoer, polisie-taakspan soek verdagtes
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed