Man steeds vermis na hy in see by Southbroom ingetrek is

KWAZULU-NATAL. – ’n 22-jarige man word steeds vermis nadat hy Donderdagmiddag deur sterk seestrome die see ingetrek is naby Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die voorval het plaasgevind nadat hy, wat na bewering instandhoudingswerk by ’n getypoel gedoen het, besluit het om tydens laaggety te gaan swem. Volgens Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale … Continue reading Man steeds vermis na hy in see by Southbroom ingetrek is