Man sterf ná ongeluk – polisiebeamptes vasgetrek

MPUMALANGA. – Drie polisiebeampes, tussen 32 en 35, is Maandag in verband met die dood van ’n 33-jarige man ná ’n motorongeluk in Embalenhle op 17 Augustus, in hegtenis geneem. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring die beamptes word deur aanklagte van moord en regsverydeling in die gesig gestaar. Dit volg nadat bewerings … Continue reading Man sterf ná ongeluk – polisiebeamptes vasgetrek