Man uit skoorsteen gered

Lees ook :

ER24 is Dinsdagaand na ’n huis n Kaapstadweg uitgeroep, waar ’n seun in die skoorsteen vasgesit het. Die jongman kon nie by sy ouerhuis inkom nie omdat alles gesluit was. Hy het toe besluit om deur die skoorsteen te probeer klim. Dit is toe dat hy vassit.

ER24 het die seun van onder af probeer uithaal, maar was onsuksesvol. Hulle moes deur die plafon klim en die een muur van die skoorsteen breek.

Andre Joemat van ER24 sê hulle kon die man veilig uit die skoorsteen haal. Hy is hospitaal toe geneem vir waarneming.

Foto: Verskaf

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief