Man vandag in hof ná moord in Keurboomsrivier

WES-KAAP. – Anneke “Nicky” van Heerden (54), ‘n voormalige polisiespeurder, se liggaam is Sondagaand omstreeks 22:30 by Keurboomsrivier gevind. ‘n Man (53) is later in die omgewing in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die hof verskyn. Luidens ‘n verklaring van polisiewoordvoerder, AO Christopher Spies, het lede op ‘n klagte van ‘n vrou … Continue reading Man vandag in hof ná moord in Keurboomsrivier