Man wat nie vir Madlanga-kommisie opdaag, op Ortia vasgetrek
GAUTENG. – ’n 49-jarige man is Donderdagaand op die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem kort voordat hy aan boord van ’n internasionale vlug sou gaan. Hy is in hegtenis geneem omdat hy na bewering versuim het om voor die Madlanga-kommissie van ondersoek te verskyn. Brig.genl. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê die kommissie se … Continue reading Man wat nie vir Madlanga-kommisie opdaag, op Ortia vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed