Man wat ‘vrou aan die brand steek’ vandag weer in hof

GAUTENG. – Stephan Pretorius word daarvan beskuldig dat hy Charlene Pretorius (42), sy vrou, in Mei 2023 aan die brand gesteek en haar dood veroorsaak het. Die saak is Maandag in die Pretoria-hooggeregshof na vandag uitgestel. Action Society sê in ‘n plasing die verhoor kon nie voortgaan nie omdat die voorsittende regter siek is. Die … Continue reading Man wat ‘vrou aan die brand steek’ vandag weer in hof