Manamela – ‘skorsing was om korrupte polisiebeamptes te beskerm’
MBOMBELA, MPUMALANGA – Die geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris, luitenant-generaal Daphney Manamela, het die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, daarvan beskuldig dat hy korrupte polisiebeamptes beskerm. Tydens ’n mediakonferensie in Mbombela het sy beweer dat haar skorsing plaasgevind het nadat sy onder meer opgetree het teen polisiebeamptes wat by afpersing en korrupsie betrokke is. https://www.youtube.com/live/oBOM7ba-yic?si=MXvbjJTrMXBHZzcs Sy sê verder dat … Continue reading Manamela – ‘skorsing was om korrupte polisiebeamptes te beskerm’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed