Mans in afsonderlike voorvalle in Knysna doodgeskiet
WES-KAAP. – Twee mans is Donderdagaand in Knysna doodgeskiet, terwyl die polisie ook ondersoek instel na die skietery waarin die voormalige burgemeester en wyk 8-raadslid Aubrey Ndoda Tsengwa Woensdagaand dood is. Die voormalige wyk 7-raadslid Mandla Matiwane is een van die mans wat Donderdag doodgeskiet is. Brig. Novela Potelwa, polisiewoordvoerder, sĂȘ die twee mans, onderskeidelik … Continue reading Mans in afsonderlike voorvalle in Knysna doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed