Marais-egpaar in KNP vermoor – verdagtes vlug glo oor grens
MPUMALANGA. – Ernst (71) en Dina Marais (73), ‘n getroude egpaar uit Mosselbaai, is Vrydag dood in die afgeleë Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin aangetref. Spore in die omgewing dui daarop dat ’n voertuig moontlik deur die veld en oor die grens na Mosambiek beweeg het, hoewel dit nog nie bevestig is dat dit die betrokke … Continue reading Marais-egpaar in KNP vermoor – verdagtes vlug glo oor grens
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed