Mari-Alena en gesin hoop steeds op ‘n wonderwerk

Mari-Alena Potgieter (23) se familie hou ondanks ontnugterende mediese nuus dat sy slegs nog ‘n paar dae oor het om te leef aan hoop en geloof vas. Die gesin het vandag dié nuus ontvang, nadat Mari-Alena reeds intensiewe kankerbehandeling in Suid-Afrika en Israel ontvang het. Michele Potgieter, haar ma, sê in ‘n sosialemediaplasing dokters het … Continue reading Mari-Alena en gesin hoop steeds op ‘n wonderwerk