Markus Jooste is oorlede

Markus Jooste, die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, het ‘n dag nadat hy ‘n allemintige boete opgelê is, glo sy eie lewe geneem.