McKenzie moet antwoord op 38 000 besware teen naamsveranderinge – DA
OOS-KAAP. – Die DA het twee maande gelede meer as 38 000 besware teen voorgestelde naamsveranderinge in die Oos-Kaap aan minister Gayton McKenzie voorgelê, maar nog geen betekenisvolle terugvoer is van sy kantoor ontvang nie. Volgens Samantha Graham-Maré, DA-parlementslid en kiesafdelingsleier vir Dr. Beyers Naudé, hou die besware verband met voorgestelde naamsveranderinge vir Graaff-Reinet, Adendorp, … Continue reading McKenzie moet antwoord op 38 000 besware teen naamsveranderinge – DA
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed