Meades nog in aanhouding

Lees ook :

Louis Meades (46), wat vir poging tot moord, ontvoering en die oortreding van ’n gesinsgeweld bevel tereg staan, hoor vanmiddag na 14:00 of hy weer die nag agter tralies gaan spandeer.

Meades wat al vir dae lank agter tralies deurbring wag weereens vandag om te hoor of sy borgaansoek goed gekeer sal word.

Die verdediging, adv. Clarke vir Meades, het Donderdag in die hof aangevoer dat Meades nie ’n vlugrisiko is nie, hy het ’n vaste adres. Hy is ook die pa van twee kinders wat by hom bly na sy egskeiding. Daar is ook geen gevaar dat Meades met staatsgetuies sal inmeng nie.  

FiND iT hou julle op hoogte

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief