‘Misleiding’ van SA-burgers in Russiese konflik ondersoek

GAUTENG. – Onmin heers in die Zuma-familie nadat die een dogter van die voormalige president, Jacob Zuma, ‘n kriminele saak teen haar suster oopgemaak het. Nkosazana Bonganini Zuma-Mncube het ‘n beëdigde verklaring by die Sandton-polisiekantoor afgelê waarin sy versoek dat ondersoek ingestel word na Duduzile Zuma-Sambudla (foto), Siphokasi Xuma en Blessing Khosa. Dit hou verband met … Continue reading ‘Misleiding’ van SA-burgers in Russiese konflik ondersoek