MIV-inspuiting teen MIV in SA geregistreer

Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het amptelik die antivirale middel Lenacapavir teen MIV-1-infeksie vir gebruik geregistreer. Lenacapavir word aan volwassenes en adolessente van minstens 35 kg toegedien. Die aansoek deur Gilead is in Maart 2025 ingedien en is hersien in samewerking met die European Medicines for All-prosedure (EU-M4all), wat wetenskaplike inligting oor hoëprioriteitsmiddels vir markte buite … Continue reading MIV-inspuiting teen MIV in SA geregistreer