[t4b-ticker]

Mode-ikoon Minki se top10 uitrustings

Lees ook :

Minki van der Westhuizen (35), deesdae ‘n aanbieder van haar eie geselsprogram, Minki, op VIA kanaal 147 op DSTV, is een van Suid-Afrika se mees stylvolle vroue.

Minki het op 16 met modelwerk begin, maar op die ouderdom van 18 bekendheid verwef toe sy deur die handelsmerk Guess gekies is vir ‘n internasionale veldtog.

Sy het in 2003 die eerste keer op die voorblad van die tydskrif Sports Illustrated verskyn waar sy as nommer 24 op die Maxim’s Hot 100-lys was. In 2004 is sy aangewys as die mooiste vrou in Suid-Afrika deur FHM se lesers.

Minki is al vir die afgelope sewe jaar met Ernst Joubert (38), ‘n voormalige rugbyspeler, getroud. Die egpaar het drie dogtertjies.

Minki deel weekliks op haar Instagram-profiel haar liefde vir mode deur foto’s van haar uitrustings te plaas.

Hier is 10 van haar beste uitrusting:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief