Moordbeskuldigde vrygelaat

Lees ook :

Die ontbinde lyk wat die afgelope naweek in die Vaalrivier naby Kimberley gevind is, was dié van Angelique Harmse.

Die 32-jarige verdagte wat op 11 Februarie in hegtenis geneem is vir die moord op Harmse, sou vandag in die Kimberley-landdroshof verskyn het.

Harmse is na bewering voor haar dood heeltemal vermink, voordat sy in die Vaalrivier gekry is.

Die verdagte is op 11 Februarie in hegtenis geneem vir die moord op Harmse en sou Woensdag in die Kimberleyse landdroshof verskyn het.

“Die ondersoek is verander na ’n moordondersoek en die verdagte is vrygelaat vir verdere ondersoek,” sê kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App