Moordbeskuldigde bly in aanhouding
WES-KAAP. – Bevan van Druten (53) het Woensdag op ‘n aanklag van moord in die Plettenbergbaai-landdroshof verskyn. Die saak is tot Maandag uitgestel en hy bly in aanhouding. Hy word daarvan verdink dat hy Anneke “Nicky” van Heerden (54) vermoor het. Van Heerden, ‘n voormalige polisiespeurder, se liggaam is Sondagaand omstreeks 22:30 by Keurboomsrivier gevind. … Continue reading Moordbeskuldigde bly in aanhouding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed