Moordverhoor van ma wat 3 kinders verwurg, duur voort

VSA. –Die moordverhoor van Lindsay Clancy, ’n voormalige verpleegster van Duxbury, Massachusetts, is tans in sy tweede week by die Plymouth hoër hof. Clancy (35) word van moord met voorbedagte rade op haar drie kinders aangekla. Sy het Cora (5), Dawson (3) en Callan (8 maande), op 24 Januarie 2023 in die kelder van hul … Continue reading Moordverhoor van ma wat 3 kinders verwurg, duur voort