Mpumalanga-wetgewer wil glo Krugerwildtuin en ander landmerke hernoem

MPUMALANGA. – Die Mpumalanga-wetgewer het glo Dinsdag ’n mosie aanvaar om belangrike landmerke, insluitend die wêreldbekende Krugerwildtuin, te hernoem. Die EFF het die mosie voorgelê en aangevoer die park en ander plekke moenie langer “apartheidsgeskiedenis verheerlik” nie. Volgens die voorstel sal die Krugerwildtuin herdoop word na Skukuza Nasionale Park, die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe na … Continue reading Mpumalanga-wetgewer wil glo Krugerwildtuin en ander landmerke hernoem