Mthethwa se dood – geen derde party betrokke – Franse owerhede

PARYS, FRANKRYK. – Emmanuel Nkosinathi (Nathi) Mthethwa (58), die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, is Dinsdagoggend dood in die binnehof van die Hyatt Regency-hotel in Wes-Parys aangetref. Alhoewel geen tekens van betrokkenheid van ‘n derde party in die kamer op die 22ste verdieping gevind is nie en dit op moontlike selfdood dui, word sy dood ondersoek. … Continue reading Mthethwa se dood – geen derde party betrokke – Franse owerhede