– deur Kobus Geldenhuys
Bederf jou kleintjie met ’n dinosourus plakkerboek. Die kleurvolle en herwinbare plakkers hou kinders besig en terwyl hulle dit baie geniet. Die boek is beskikbaar by nb uitgewers vir slegs R125. Dit kan dien as ’n ideale kersgeskenk vir hierdie jaar.