Name bekend van 2 matrieks wat ook ná skoliervervoerongeluk sterf
GAUTENG. – Thato Moetji en Sagwadi Mathe, in gr. 12 van Hoërskool Vanderbijlpark, het Donderdag gesterf weens beserings wat hulle Maandag in ‘n ongeluk op pad skool toe opgedoen het. ‘n Gesamentlike begrafnisdiens sal Sondag by die Saul Tsotetsi-sportgrond in Sebokeng gehou word. Luidens ‘n verklaring van Steve Mabona, die Gautengse onderwyswoordvoerder, is die twee … Continue reading Name bekend van 2 matrieks wat ook ná skoliervervoerongeluk sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed