Nasionale kommissaris verseker behoorlike ondersoek na ‘Libiese militêre kamp’
Foto: SAPD GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola verseker Suid-Afrikaners daar sal behoorlik ondersoek ingestel word nadat 95 Libiese burgers wat glo militêre opleiding op ‘n plaas in Witrivier gekry het, gearresteer is. Brig. Athlenda Mathe sê Masemola het die intelligensiegedrewe operasie verwelkom. “’n Span speurders ondersoek beweerde verdagte aktiwiteite wat op die plaas plaasvind.” Polisielede … Continue reading Nasionale kommissaris verseker behoorlike ondersoek na ‘Libiese militêre kamp’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed