Vermeende Britse voortvlugtige se saak uitgestel

GAUTENG. – Die NVG is gereed om voort te gaan met sake teen Ndodana Mkhanyisi Tshuma (46). Dit is egter tot September uitgestel. Volgens ‘n uitleweringsversoek word Tshuma in die VK gesoek in verband met drie aanklagte van moord in Julie in Bedford, Bedfordshire, op Nothabo Zandile Tshuma, sy vrou en Natyalie en Nala, hul … Continue reading Vermeende Britse voortvlugtige se saak uitgestel