9de vroueliggaam in twee maande gevind

GAUTENG. – ’n Negende liggaam van ’n vrou is vanoggend (Donderdag) in Dawn Park, Ekurhuleni, gevind. Volgens polisiewoordvoerder, kol. Colonel Dimakatso Nevhuhulwi, word die ontdekking bygevoeg tot die ondersoeke na die sterftes van vroue in Ekurhuleni. Dit bring die totale aantal liggame wat die afgelope twee maande ontdek is op nege te staan. ’n Multidissiplinêre … Continue reading 9de vroueliggaam in twee maande gevind