Nepal: Talle sterf ná oorstromings en grondverskuiwings

NEPAL. – Minstens 27 mense is dood en vier word vermis, nadat dae van swaar reën in verskeie dele van Nepal oorstromings, grondverskuiwings, sneeustortings en ernstige skade aan paaie en ander infrastruktuur veroorsaak het. Die swaar reën het sedert 24 September groot dele van die land geraak, met honderde rampvoorvalle wat aangemeld is. Volgens die … Continue reading Nepal: Talle sterf ná oorstromings en grondverskuiwings