Newton netbal-uitslae

Lees ook :

Hier volg Laerskool Newton se netbal-uitslae van die afgelope naweek by die Diamantveld o/13 toernooi:

Newton vs Op die Voorpos 13 – 13
Newton vs Douglas 33 – 2
Newton vs Staats 31 – 9
Newton vs Kakamas 27 – 5
Newton verloor in die semifinaal teen Oranje Noord
Newton wen die uitspeelwedstryde teen Kathu en eindig derde.

’n Newton-leerling, Valmari, is ook aangewys as die beste senterbaanspeler van die toernooi.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief